Ulrich Thomsen

Ulrich Thomsen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Desember 1963 (1963-12-06)
Nasionaliteit Deens
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ulrich Thomsen (gebore 6 Desember 1963) is 'n Deense akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Celebration (1998), Brothers (2004), Adam's Apples (2005), en The International (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search